Arabies-Afrikaans

'n Pamflet (oproep om te gaan stem) in Arabies-Afrikaans, 1872
Die Arabies-Afrikaanse vokale

Arabies-Afrikaans (اَرابيسي اَفريكانس) verwys na die genre van ou Kaaps-Maleisiese geskrifte in Afrikaans, maar geskryf in die Arabiese alfabet.[1] Elders in die wêreld staan die genre bekend as "ajami", wat dui daarop dat die Arabiese skrif vir 'n Arabies-volksvreemde taal gebruik is. Arabiese skrif word byvoorbeeld vir Persies (Farsi) en Swahili gebruik.

  1. Verwysingfout: Invalid <ref> tag; no text was provided for refs named taalmuseum

© MMXXIII Rich X Search. We shall prevail. All rights reserved. Rich X Search